Daphne Zuniga

Daphne Zuniga
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Daphne Eurydice Zuniga
Geboorte 28 Oktober 1962 (1962-10-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daphne Zuniga (gebore 28 Oktober 1962) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sure Thing (1985), Spaceballs (1987), en The Fly II (1989), en in die televisiereeks Melrose Place (1992).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy